Jon Hall (akteur)

Jon Hall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charles Felix Locher
Geboorte (1915-02-23)23 Februarie 1915
Sterfte 13 Desember 1979 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Hall (23 Februarie 1915 – 13 Desember 1979) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hurricane (1937), Invisible Agent (1942), The Invisible Man's Revenge (1944), en Deputy Marshal (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy